Veldiep Pdf

Download Veldiep Pdf PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Veldiep Pdf book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages.
Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm

Author: Sarah Wild
language: af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date: 2015-09-01
As jy ‘Suid-Afrika’ en ‘innovasie’ saam in ’n sin noem, sal mense wys die kop knik en sê: ‘Ag ja. Pratley Putty. Het jy geweet dit is die enigste Suid-Afrikaanse produk wat na die maan gereis het? ’ Hoewel Pratley Putty ’n ereplek in die wêreld het, is dit in die 1960’s ontwikkel. Of die Kreepy Krauly, ’n toestel wat outomaties swembaddens skoonmaak en nou regoor die wêreld gebruik word; dit is die eerste keer in die 1970’s verkoop. ‘Natuurlik is Suid-Afrikaners innoverend! Christiaan Barnard het die eerste hartoorplanting ter wêreld gedoen, ’ sê mense. Maar dit was in 1967. Wat doen ons in 2015? Innovasie is ’n viering van die wetenskap en vernuwing wat tans in Suid-Afrika plaasvind, en werklike probleme op grondvlak takel. Dit help ons mense om gesonder, gelukkiger lewens te lei. Sommige van dié uitvindings, soos genetiese navorsing vir pasgemaakte medisyne, kan lewens red; ander, soos ’n unieke manier om titaan te veredel, kan ’n nuwe era vir nywerheid in die land beteken. Al dié innovasies illustreer ons huidige wetenskaplike vordering en ontwikkeling, en vertoon Suid-Afrika se potensiaal vir uitnemendheid.
Offers vir die vlieë

Author: Fanie Viljoen
language: af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date: 2020-09-08
Op sewentien, toe ons by Opleidingskamp Alpha rapporteer, het ons elkeen ons eie S13 gekry. Daardie dag, toe ek my hande op die swart metaalhuls van die geweer lê, het iets in my doodgegaan. Ek het dit net nie toe al besef nie. Dertig soldate kry van kleintyd af intense weermagopleiding in ’n distopiese staat. Ses jong soldate, ontneem van hul menslikheid en hulle jeug, bly oor en word ontplooi na die Front. Een van hulle vermoor hul seksieleier. Almal ontken hulle is skuldig. Wie van hulle lieg?
The Choice Between Us

A story of two girls living in Johannesburg. Two acts of betrayal, set more than fifty years apart. Jenna Moore, a troubled fifteen-year-old, is packing up her Great Aunt Cee-Cee's Johannesburg house. She pries open a locked drawer and finds an old letter addressed to her aunt. One of a few words stands out clearly: MURDERER. As Jenna discovers the clues which reveal the secret her aunt has attempted to keep hidden all her life, she is forced to confront her own shameful act of betrayal.