Seldsame Man

Download Seldsame Man PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Seldsame Man book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages.
Rooigety

Author: Bets Smith
language: af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date: 2022-06-01
Hoe ver sal jy gaan om jou kind te beskerm? Inwoners van Makulu Manzi het skaars herstel van die kinderpornografieskandaal wat die dorp vroeër die jaar getref het. Nou is daar gerugte van moetiemoorde en ekstremistiese groepe wat kinders werf vir selfmoordbomaanvalle. Die plaaslike skool stuur rebelse tieners na regrukkampe, en selfs georganiseerde bloedskenking word met agterdog bejeën. Wanneer Daleen Boshoff se dogter tydens ’n uitstappie op die lyk van ’n tienerseun afkom, ruk dit die fondament onder hul uit. Is dit inderdaad moord vir moetie? Of hou die vermiste kinders verband met die bomaanvalle teen die kus van Afrika? Rooigety is die opvolg van Dooiegety (2019).
Dooiegety

Author: Bets Smith
language: af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date: 2019-08-01
Geliefde inwoner van ’n kusdorpie sterf in verdagte omstandighede. Haar vriendin Daleen soek na antwoorde maar ontdek net meer raaisels. Kriptiese waarskuwings en haar dogter se verdwyning suggereer ’n verband tussen die moord en vroeëre tienerverdwynings.
Kringloop

Author: Bets Smith
language: af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date: 2018-04-01
Reine Duvenage word die teiken van ’n sluipjagter. Sy oorleef sy aanval, maar kan hom nie identifiseer nie. Vasberade om sy taak te voltooi, spoor hy haar tog op waar sy as Renette Mouton wegkruip.