Ouerskap Met Styl

Download Ouerskap Met Styl PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Ouerskap Met Styl book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages.
Die avontuur van ouerskap (eBook)

Die avontuur van ouerskap is 'n splinternuwe boek deur 'n Suid-Afrikaanse skrywer en berader, Mandi Hart. Hierdie eietydse gids vanuit eie bodem bied praktiese raad oor ouerskap vanuit 'n Suid-Afrikaanse perspektief. Mandi help ouers om te besef dat dit in die eerste plek gaan oor wie en nie wat jy is nie. Sy moedig lesers aan om na binne te kyk en hulself te beoordeel, en beweeg dan aan na die invloed van eksterne faktore. Sy verskaf praktiese gereedskap en wys op die belang van die geestelike aspekte van ma- en pawees met God se hulp. Die avontuur van ouerskap bevat ook talle ware ouerskap-stories, en Bybelverse en vrae vir nadenke aan die einde van elke hoofstuk.
Jou gesin kom eerste

Author: Dr Phil McGraw
language: af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date: 2012-08-14
In Jou gesin kom eerste gee Dr. Phil vir lesers ’n stap-vir-stap plan om ’n ongelooflike gesin te bou. Hy vertel lesers presies wat hulle moet ophou doen en wat hulle moet begin doen om hul gesinne doelgerig te lei en slegte invloede van buite uit te skakel.