Die Briewe Boek Twee Galasiers Efesiers Filippense Kolossense Tessalonisense Timoteus Titus En Filemon


Download Die Briewe Boek Twee Galasiers Efesiers Filippense Kolossense Tessalonisense Timoteus Titus En Filemon PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Die Briewe Boek Twee Galasiers Efesiers Filippense Kolossense Tessalonisense Timoteus Titus En Filemon book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages.

Download

Die Briewe Boek Twee: Galasiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense, Tessalonisense, Timoteus, Titus en Filemon


Die Briewe Boek Twee: Galasiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense, Tessalonisense, Timoteus, Titus en Filemon

Author: Harald Lark

language: af

Publisher: Word to the World Ministries

Release Date: 2023-05-30


DOWNLOAD





Hierdie bundel is Boek Twee van 'n reeks van drie boeke, 'n studie van al die briewe van die apostels aan kerke en ander apostels. Paulus, 'n man wat sy lewe spandeer het om die volgelinge van Jesus te vervolg, is deur Hom gekies om die Goeie Nuus van die Christendom te versprei. Paulus se briewe bevorder die leerstelling van die Kerk: dat die Kerk die liggaam van Christus is; die organisasie en administrasie van plaaslike kerke; dat Christus vir Sy Kerk kom; dat Christus die dooies en dan die lewendes sal opwek; dat gelowiges wat by Sy wederkoms leef, "verander" en "opgeneem sal word om die Here in die lug te ontmoet," en; dat redding deur Genade is. Om hierdie beginsels te verstaan is die plig van elke gelowige, en 'n goeie studie vir diegene wat net van Christenskap leer. Bonus hoofstukke is ingesluit.

Paulus (eBoek)


Paulus (eBoek)

Author: Adrio Konig

language: af

Publisher: Christelike Uitgewersmpy

Release Date: 2017-01-10


DOWNLOAD





Waar kom Paulus vandaan? Hoe is dit dat die helfte van die boeke van die Nuwe Testament uit sy pen gevloei het? Hy was nie een van die dissipels nie. Hy het Jesus nie persoonlik geken toe Jesus op aarde was nie. Hy verwys ook nie in sy briewe na Jesus se lewe of sy werk of sy woorde nie. Kortom, Paulus skryf sy eie vorm van die evangelie. Dit is hier waar Adrio König begín met sy reis oor Paulus. Paulus beredeneer die evangelie. Adrio kyk na Paulus se werk, sy lewe, sy persoonlikheid, sy herkoms en vele meer. So skep hy ’n platform van waar die leser na Paulus se boodskap kan kyk in die vele Bybelboeke wat hy geskryf het. Paulus se boodskap neem toe in waarde as jy weet wie hierdie man werklik was. PAULUS is ’n insiggewende boek wat beloof om ’n nuwe wêreld vir elke leser oop te maak.

Ek behoort aan die Kerk (eBoek)


Ek behoort aan die Kerk (eBoek)

Author: Thom S. Rainer

language: af

Publisher: Christelike Uitgewersmpy

Release Date: 2015-01-05


DOWNLOAD





Wat sal gebeur as mense hulle kerk kies nie op grond van wat hulle daaruit kan kry nie, maar op grond van wat hulle kan gee? Thom Rainer beantwoord hierdie vraag in EK BEHOORT AAN DIE KERK eenvoudig, Bybels en oortuigend. Dr. Rainer bespreek ses beloftes wat lidmate versigtig en biddend kan maak om die voorreg en vreugde van kerklidmaatskap te ontdek: 1. Ek sal ’n werkende kerklidmaat wees 2. Ek sal ’n kerklidmaat wees wat verenig 3. Ek sal nie toelaat dat my kerk oor my voorkeure en begeertes gaan nie 4. Ek sal vir my kerkleiers bid 5. Ek sal my gesin lei om gesonde kerklidmate te wees 6. Ek sal kerklidmaatskap as ’n geskenk beskou Elke hoofstuk eindig met 5 vrae wat lesers help om die beginsels prakties in hulle lewens toe te pas. EK BEHOORT AAN DIE KERK wys vir leraars en lidmate presies wat ’n verskil gesonde, toegewyde lidmate in die kerk, hulle gemeenskap en uiteindelik in die wêreld kan maak.