Seisoene


Download Seisoene PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Seisoene book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages.

Download

Tussen seisoene


Tussen seisoene

Author: Karen de Villiers

language: af

Publisher: Penguin Random House South Africa

Release Date: 2017-09-01


DOWNLOAD





Die koms van die streekhoof, Rheeder, lewer net probleme vir lente op. Vanaf die eerste oomblik sit hulle vas en hy het ’n probleem met alles wat sy doen. Is hy bloot moedswillig en lastig, of is daar ’n dieper rede vir sy optrede?

Seisoene van seen


Seisoene van seen

Author: Solly Ozrovech

language: af

Publisher: Struik Christian Media

Release Date: 2011-08-26


DOWNLOAD





Inspirerende oordenkings vir elke seisoen van jou lewe, met pragtige binneontwerp en bemoedigende inhoud – in sy kenmerkende styl van bemoediging en meelewing wys Solly Ozrovech hoe ons God kan ervaar in elke seisoen van ons lewe. Dié boekie bevat ook ’n keur van immergewilde Psalms uit die Bybel om jou te bemoedig. Seisoene van seën is beskikbaar in ’n handige saamdra-formaat en is die ideale geskenk vir ’n vriendin, familielid, of vir jouself!

Seisoene van seen (eBoek)


Seisoene van seen (eBoek)

Author: Andries Enslin

language: af

Publisher: Christelike Uitgewersmpy

Release Date: 2015-11-09


DOWNLOAD





Dit is nie altyd maklik om te ontsnap van die wêreld en sy geraas nie. Maar in die rustige teenwoordigheid van God lê die krag en seën wat ons wildste drome oortref. In SEISOENE VAN SEËN plaas Andries Enslin die kollig op hierdie oomblikke saam met God. Met temas soos waarom stiltetyd belangrik is, seisoene in jou geestelike lewe en die seën van die Heilige Gees in jou lewe gee Andries leiding vir die kosbaarste tye tussen God en sy kinders. SEISOENE VAN SEËN is in handige sakpas-formaat en sal lesers met die 366 kort en kragtige dagstukke weer in vreugde by hul Vader se voete laat sit.