Barend die barbaar

Barend die barbaar

ISBN: 1990915132

ISBN 13: 9781990915130

Publication Date: 2021

Publisher: Kraal Uitgewers

Pages: 27

Format: Paperback

Author: Leon-Ben Lamprecht

4.00 of 3

Click the button below to register a free account and download the file


Download PDF

Download ePub

*Disclosure:“This post may contain affiliate links and I earn from qualifying purchases”.


Barend, die barbaar
was genadeloos en naar.
Dis nogal erg vir ’n seuntjie van net sewe.

Die sewejarige Barend het die hele dorp op hol. Sy ouers is raadop. Die kerkraad skud net hul kop. Want dié mannetjie maak amok oral waar hy gaan. Dan kom daar ’n ommeswaai wat niemand kon voorsien het nie.