Nolens Volens
Suid-Afrika, toe ek jou moes verlaat
nie om jou domheid maar om eie seer
met tongval wat my land van herkoms meld
wis ek nog nie dat ek ook as gas sou geld
by hierdie fuif waar hulle jóú trakteer
op amptelike monomane haat.
ISBN: 0798113448
ISBN 13: 9780798113441
Publication Date: 1982
Publisher: Human & Rousseau
Author: Elisabeth Eybers
Nolens Volens
Suid-Afrika, toe ek jou moes verlaat
nie om jou domheid maar om eie seer
met tongval wat my land van herkoms meld
wis ek nog nie dat ek ook as gas sou geld
by hierdie fuif waar hulle jóú trakteer
op amptelike monomane haat.