Roofdier

Roofdier

ISBN: 0798182067

ISBN 13: 9780798182065

Publication Date: July 20, 2021

Format: Kindle Edition

Author: Marie Lotz

4.15 of 139

Click the button below to register a free account and download the file


Download PDF

Download ePub

*Disclosure:“This post may contain affiliate links and I earn from qualifying purchases”.


Vyf vooraanstaande sakemanne van Pretoria word koelbloedig met hul eie jagwapens vermoor.
Kaptein Alek Strauss, lid van die Fiskale se Spesiale Ondersoekeenheid, het nog nooit iets so gewetenloos teëgekom nie. Waar gaan die Woestynroos volgende toeslaan? Die Fiskale se forensiese speurwerk lewer geen leidrade op nie, en met elke grumoord word die moordenaar slinkser. Het die Woestynroos dalk ’n persoonlike vendetta?
Strauss is onseker of die FSO opgewasse is om dié duister ondersoek op te los. En wat van sy eie donker drifte? Gaan hy in staat wees om brigadier Jack Mabuza se bevele te gehoorsaam, en nie wéér oor die tou te trap nie?
’n Senutergende krimi-debuut deur Marie Lotz – ’n skrywer wat die bloederige donker onder ’n blink oppervlak blootlê.