Die Man Langsaan

Die Man Langsaan

ISBN: 063960031X

ISBN 13: 9780639600314

Publication Date: June 01, 2020

Publisher: LAPA Uitgewers

Pages: 304

Format: Paperback

Author: Cynthia Robertson

4.17 of 10

Click the button below to register a free account and download the file


Download PDF

Download ePub

*Disclosure:“This post may contain affiliate links and I earn from qualifying purchases”.


Paloma het twintig jaar gelede mans afgesweer. Met haar pa se kritiek oor haar lyf wat nie aan modelstandaarde voldoen nie en die mislukking van haar amperse huwelik kom sy tot die gevolgtrekking: Sy is nie goed genoeg nie. Teen hierdie tyd het sy daarmee vrede gemaak en vermy enigiets wat na ’n liefdesverhouding kan voel of lyk. Sy het in elk geval niks meer nodig as haar beskeie maar gewilde koffierestaurant in Hartbeespoort, haar kothuis en haar diere nie.

Hierdie netjiese wêreldjie word egter tot in die fondamente geskud wanneer daar aan weerskante van haar nuwe bure intrek en Paloma bewus raak van gevaarligte. Arno is allermins ’n bleeksiel; ten minste twee ander vroue het hom in hulle visier. Maar met ’n sexy buurvrou soos Sindisiwe wil Paloma niemand in haar visier sit nie. Inteendeel, sy wil vlug. Dit is tog wat gesonde verstand vir mens sê om te doen wanneer die gevaar in ’n huis vol helder ligte langs jou woon.

Die man langsaan is ’n verhaal oor selfaanvaarding, liefde en vriendskap op onverwagse plekke.