Ayla se Sonde

Ayla se Sonde

ISBN: 0799399345

ISBN 13: 9780799399349

Publication Date: April 01, 2020

Publisher: Romanza

Format: Kindle Edition

Author: Alma Carstens

3.53 of 26

Click the button below to register a free account and download the file


Download PDF

Download ePub

*Disclosure:“This post may contain affiliate links and I earn from qualifying purchases”.


Ayla en die ongelooflik sexy Adam se blitstroue het die tonge in Randdahl behoorlik los. Die troue is egter ’n onvermydelike stap, want die baba wat op pad is, is vir albei kosbaar en belangrik.

Hoewel hulle besluit dit gaan ’n troue net in naam wees, smag Adam na Kayla, die meisie wat hy al baie jare liefhet, en Ayla begeer om Adam se vrou in die ware sin van die woord te wees.

Albei respekteer hul besluit totdat die venynige Patricia vir Ayla bydam en verklaar Adam behoort aan háár, nie aan Ayla nie. Gaan haar bitsige aanval die poppe laat dans of eerder misverstande opklaar sodat die liefde uiteindelik kan seëvier?