Die opvolg van Hennie Aucamp se eerste gepubliseerde dagboek, Gekaapte tyd. Kom loer in sy dagboek van Mei 1995 tot Februarie 1996 en leer die mens Hennie Aucamp ken uit briewe, nuwe verse, uittreksels uit toesprake en kommentaar op boeke, rolprente