Patagonië

Patagonië

ISBN: 1415209286

ISBN 13: 9781415209288

Publication Date: May 14, 2018

Publisher: Umuzi

Pages: 348

Format: Softcover

Author: Maya Fowler

3.61 of 16

Click the button below to register a free account and download the file


Download PDF

Download ePub

*Disclosure:“This post may contain affiliate links and I earn from qualifying purchases”.


Wanneer Tertius de Klerk se nag van skande op die lappe kom, moet hy vlug: Weg van die drukkende universiteitsdorp waar hy geskiedenis aan verveelde studente doseer; weg van sy loopbaan wat bly taan; weg van sy vrou Alta wat hom gaan verbrysel as sy hom in die hande kry.

Hy kies die hasepad Patagonië toe – nes sy oupagrootjie Basjan jare tevore. Hierdie dorre streek aan die suidelikste punt van Suid-Amerika het vir Basjan en honderde boere soos hy ná die Boereoorlog uitkoms gebied. Dit is hier waar Basjan ná sy omswerwinge in dié vreemde land ’n plaas kon vestig.

Maar die geskiedenis herhaal homself: Tertius raak nie só maklik van sy vurige vrou ontslae nie. Alta sit haar lamsakkige man agterna, nes Salome – Tertius se oumagrootjie – met Basjan gemaak het. Per skip en op die rug van ’n muil deur die woestyn kon Salome al hoe nader kom aan die man waarmee sy uiteindelik sou trou.

Met ’n skeut avontuur en empatie en so wyd soos die landskap van Patagonië ontvou Maya Fowler se roman in vier stemme in ’n hinterland waar Afrikaans tot vandag toe steeds gepraat word.