Roelien, rykmanskind, laat die man wat haar pa vir haar uitgesoek het voor die kansel in die steek. Gestrand tussen iewers en nêrens, kom ’n busbestuurder tot haar redding. Nie haar soort man nie. Of dalk tog?
Die regte kandidaat
Author: Dina Botha