Weerkaatsings

Weerkaatsings

ISBN: 0798128151

ISBN 13: 9780798128155

Publication Date: December 31, 1995

Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Pages: 192

Format: Paperback

Author: Eleanor Baker

4.20 of 89

Click the button below to register a free account and download the file


Download PDF

Download ePub

*Disclosure:“This post may contain affiliate links and I earn from qualifying purchases”.


Lize het byna gesterf weens 'n vreemde bloedsiekte en het geen energie oor vir die herstelproses nie. Sy ontmoet die skatryk sakeman, Charles Ashton, een van die mees ongenaakbare en ongemaklike mense wat sy nog ooit teengekom het. Hy raak betrokke by haar herstel deur haar te vra om te trou - dit bied aan haar die geld, tyd en ondersteuning om gesond te word.

Weerkaatsings beskou verskeie aspekte van Lize se lewe: haar fisiese herstel, haar geestelik aanpassing by rykdom en onafhanklikheid en haar besef dat sy nie die buitengewone omstandighede van haar huwelik kan hanteer nie, veral weens haar eggenoot se onvermoë om sy gevoelens uit te druk en sy onbereidwilligheid om emosioneel betrokke te raak.

Maar die subtitel is nie verniet " 'n sprokie" nie!