Hierdie dramatiese jeugroman speel af op 'n plaas in die Karoo. Die hoofkarakter, Stefan, word oorheers deur sy bitter, manipulerende ma terwyl sy pa gereeld ontvlugting soek van die verlede en hul omstandighede op die plaas. Die leser word meegevoer op 'n reis van misverstande, moedeloosheid en sprankies hoop dat dinge kan verander. Die storie fokus veral op die komplekse verhouding tussen ouers en kinders. (rugteks)
Om op eiers te dans
ISBN: 0636124304
ISBN 13: 9780636124301
Publication Date: 2011
Publisher: Maskew Miller Longman
Pages: 105
Format: Paperback
Author: Maya Fowler