Die onthulling (eBoek) (Afrikaans Edition)

Die onthulling (eBoek) (Afrikaans Edition)

Author: Dee Henderson

4.19 of 4

Click the button below to register a free account and download the file


Download PDF

Download ePub

*Disclosure:“This post may contain affiliate links and I earn from qualifying purchases”.


Ann Silver word as een van die beste moordspeurders in die polisiediens beskou. Paul Falcon is die FBI se top-moordspeurder. Hul paaie kruis wanneer Ann een van haar sake aan hom oorhandig.
’n Motorongeluk en ’n dood onder verdagte omstandighede bied vir Paul ’n leidraad oor ’n saak wat hy ondersoek. Hoe beter Paul vir Ann leer ken, hoe meer besef hy dat haar werk maar ’n klein deeltjie openbaar van wie sy is. Sy ken spioene en soldate en U.S. Marshals; is vriende met die voormalige visepresident. Mense wat huiwerig is om ander mense in hul lewe toe te laat, vertrou haar volkome.
Paul wonder watter geheime Ann nie alles ken nie, totdat sy hom ’n spesifieke lêer wys, en hy begin besef wie die vrou waarop hy verlief is werklik is ...
DIE ONTHULLING uit die pen van Dee Henderson beloof om lesers vasgenael te hou tot op die laaste bladsy.