Al wat Surika Breedt wil hê nadat haar kêrel haar vir ’n ander meisie gelos het, is ’n rustige Kersvakansie by haar ouerhuis.
Daar vind sy egter Alex de Bruyn wil hulle Karoodorp in ’n vakansie-oord omskep. Wie is hy om te dink hy weet wat Grysbult nodig het?
Boonop moet Surika vir ses weke saam met Alex in haar ma se gastehuis bly. Tot haar ontsteltenis ontdek sy die man kan soen soos ’n droom. Gaan sy hom kan weerstaan?
Huis toe vir Kersfees
ISBN: 1779875509
ISBN 13: 9781779875501
Publisher: LAPA
Format: Kindle Edition
Author: Madelie Human
Similar Books