Eva

Eva

ISBN: 1770311858

ISBN 13: 9781770311855

Publication Date: 2010

Publisher: Carpediem MEDIA

Pages: 217

Format: Paperback

Author: Jaco Thom

3.62 of 13

Click the button below to register a free account and download the file


Download PDF

Download ePub

*Disclosure:“This post may contain affiliate links and I earn from qualifying purchases”.


Dis my skuld, my skuld, my skuld! eggo dit in Eva se gedagtes, as sy dink aan haar grootste fout.Dis my skuld, my skuld, my skuld! huil Emtia terwyl sy ’n roman oor Eva skryf en sy die nuus oor haar seun moet verwerk.Dis my skuld, my skuld, my skuld! kla vroue van alle tye as dinge verkeerd loop in hulle lewens.Die verhaal van Eva is eintlik ook die verhaal van duisende vroue deur die eeue heen en ook van moderne vroue vandag. Emtia is een van daardie vroue. Haar gewete jaag haar oor haar foute, verkeerde besluite en hul yslike nagevolge soos die ramp wat oor haar gesin gekom het. Hoe gaan sy met hierdie innerlike konflik saamleef? Hoe gaan sy ooit haarself kan vergewe?eva is ’n verhaal wat jou sal ontroer, sal laat dink en van jou eie skuldlas sal laat vrykom.

Eva is ’n verhaal wat jou sal ontroer, sal laat dink en van jou eie skuldlas sal laat vrykom.

Haar verhaal is dalk ook joune