Sy's 'n boeremeisie, hy 'n Jood. 'n Boerejood , ja, maar nogtans 'n Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms nie. Die Jode, weet Elizabeth, is 'n ander dam se eende.
Verbode drif
ISBN: 0799343129
ISBN 13: 9780799343120
Publication Date: 2006
Publisher: LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Pages: 310
Format: Paperback
Author: Irma Joubert